Logo

Leef Voluit - Live Life To The Full


Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is,
en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
--Paulus in Filipense 3:14

Jesus dra sy kruis

 

 

 

 

for English, click here

Kontak Ons - Contact Us

Welkom op ons Vriendelike Webtuiste

Om

Dink 'n bietjie hieroor:


Ek is baie bly jy kom span so bietjie uit op ons vriendelike werf. Ek hoop daar sal artikels en skakels wees waarvan jy hou. Ons poog om 'n groot verskeidenheid skakels hier te plaas sodat jy na hartelus kan lees, leer en ontspan. Laat weet ons as daar ander onderwerpe of skakels is wat jy graag hier wil sien. Ons sal probeer om dit te vind en vir jou te bring.


 

English

Welcome at our friendly Website. Feel free to kick off your shoes, put your feet up, or do whatever you prefer when you relax, and enjoy yourself. I hope you will find enough interesting stuff among the diverse selection links especially selected for you. Please let us know if there are any other subjects you would like to see here too, we will do our best to find it and bring it to you.