Search this site or the web powered by FreeFind |
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is,
en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
--Paulus in Filipense 3:14

Dink 'n bietjie hieroor:
Ek is baie bly jy kom span so bietjie uit op ons vriendelike werf. Hier gesels ons oor alles en nog wat. Om meer van ons te wete te kom, kliek op Wie Is ek
Omdat my lewe op die Rots van Jesus geanker is, nooi ek jou om langs Sy waters van rus te kom uitspan. Hier gesels ons oor ons vreugdes, hartseer, onsekerhede sodat ons met nuwe moed en vertroue die lewenspad saam kan stap.
Kom val neer onder die koelte bome of in die warm sonnetjie
Langs Waters van Rus
Neurologiese siektes is dikwels oorerflik. Ons gaan gesels oor verskillende neurologiese siektes, diagnosering, mediese toetse, lewensvaardighede om ons omstandighede makliker te maak en sommer alles en nog wat.
Hierdie is nie 'n mediese webblad nie, ons is gerig op die alledaagse saamleef met 'n neurologiese siekte, of iemand wat naby ons is wat met die uitdagings wat daarmee gepaard gaan, saan leef. Kom gesels gerus saam oor
Neurologiese Siektes - Neurological Diseases
Nog 'n afdeling van ons vriendelike webblad is die artikels wat ons gaan plaas. Dit is artikels oor uiteenlopende onderwerpe. Kontak ons en vertel ons wat jy graag wil lees of waarvan jy meer sal wil weet. Wat ons nie weet nie, sal ons gaan soek en, as dit te kry is, vir jou hier plaas. Kom snuffel gerus tussen ons
Artikels
English
Want to know who we are and where we come from? Click on the link below and we will tell you.
Wie Is ek
If you don't understand Afrikaans and still want to know more, we will gladly tell you if you
Contact us
My life is rooted firmly on the Rock, Jesus. From time to time I too need to talk about life's challenges and to be reminded of the Rock I am standing upon. Here, on the green grass and shady trees the Lord offers us, we want to meet you. Com and share your happiness, difficulties and whatever you want to talk about, with us enabling all of us to walk the walk through life of faith together.
We are here to offer support in suffering, share in your joy and challenges. Come inside and sit with us
Next to The Waters Of Rest
Most neurological diseases are hereditary, carried over from parent to child. We are looking at the different neurological diseases, diagnoses, medical tests, living day-to-day with one or other neurological disease or knowing someone who has to cope with all the challenges such diseases place on our path.
This is not a medical page. We want to supply information to all who are interested in this vast subject. Please tell us about the disease, coping mechanisms, life skills or whatever is related to living with a neurological disease you wish to know more about. We will try and find it and bring it to you here. We want to know you, so please come in and visit us at
Neurologiese Siektes - Neurological Diseases